Norman Davies

Norman Davies
Norman Davies

Gebore 8 Junie 1939
Bolton, Lancashire, Engeland
Burgerskap Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Pole Pole (sedert 2014)
Vakgebied Europese geskiedenis
Instelling(s) Skool vir Slawiese en Oos-Europese studies, Universiteitskollege in Londen
Wolfson-kollege, Universiteit van Oxford
Alma mater Magdalen College, Universiteit van Oxford (B.A. Hons)
Universiteit van Sussex (MA)
Jagiellonian University (PhD)
Toekennings Orde van die Wit Arend
Orde van verdienste van die Republiek van Pole

Ivor Norman Richard Davies CMG, FBA, FRHistS (* 8 Junie 1939) is 'n Brits-Poolse geskiedkundige van Walliese afkoms wat met sy werke oor die geskiedenis van Europa, Pole en die Verenigde Koninkryk internasionale bekendheid verwerf het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search